top of page
Kom Koop
Ek is bly om my eerste boek, "Die Hoeke van 'n Wind," bekend te maak. Dit is die eerste boek van die Wind reeks. Hierdie boek neem lesers op 'n reis deur interessante wendinge en uitdagings. Die boek is op die 26ste Januarie 2024 bekend gestel. Ek sien uit daarna om hierdie stuk van my hart met julle te deel. Dankie vir die opwinding en ondersteuning op hierdie nuwe avontuur!
Kliek op die foto en koop die hardeband boek. Of kliek op die Amazon of Kobo knoppie en koop my e-boek.
bottom of page